DIE LAASTE BRAAI - A.I.H en Z.L.R.B
Die Laaste Braai is a functional braai sculpture piece, designed by Adriaan Isak Hugo and Zander Le Roux Blom. This monumental object is built from black granite and steel and is available in an edition of five.
Size: 850mm x 900mm x 360mm
Materials: Teflon coated stainless steel and granite
Die Laaste Braai is n funksionele braai beeldhou stuk, ontwerp deur Adriaan Isak Hugo en Zander Le Roux Blom. Gebou uit swart graniet en staal, hierdie monumentale objek verskyn in n edisie van slegs vyf.
Grote: 850mm x 900mm x 360mm
Materiale: Teflon bedekte flekvrye staal en graniet
Leave a Response